Saak geopen teen seun wat meisie glo by skool aanrand

Deel hierdie storie / Share this story

Kolonel Dimakatso Sello, provinsiale woordvoerder, het aan AfriNUUS bevestig dat die meisie wat op ‘n video vasgevang is waar sy na bewering deur ‘n seunsleerder op die skoolterrein aangerand word, het ‘n saak van aanranding by die polisie geopen.

Lees meer hier.