“Die oomblikke van seksuele mishandeling was vir my, en natuurlik vir haar, die ergste. Dit is heel laaste onthul, en dit het die grootste probleme in haar verhoudings en dag-tot-dag-lewe veroorsaak. Sy het my ’n ietsie daarvan vertel – en dan eers gestop. Later nog ’n bietjie …



