Corlea reis sonder grimering, is jy ook so gelukkig?

Deel hierdie storie / Share this story

Corlea, bekende Suid-Afrikaanse sangeres, het op sosiale media met haar natuurlike voorkoms gespog.

Sy noem in haar plasing watter kosmetiese produk sy gebruik.

Sy sê sy is mal daaroor dat sy met haar “Eva-gesig” kan reis.

“Eks MAL daaroor!”

“Die rooi wange gaan wel nooit weg nie – noem my maar Sneeuwitjie.”

Grimeer jy elke dag, of is jy ook geseën met ‘n bloesende. natuurlike gelaat?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.