Tien mense gisteraand glo vermoor in ’n massaskietery in die Oos-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Tien mense gisteraand vermoor in ’n massaskietery in die Oos-Kaap

Die Oos-Kaapse Provinsiale Polisiekommissaris, Lt Gen Nomthetheleli Mene, het die sinnelose moorde wat gisteraand, 1 Februarie 2023, in die OR Tambo-distrik plaasgevind het, veroordeel.

Lees meer hier.