Mark Pilgrim ‘se liggaam uitgeput’

Deel hierdie storie / Share this story

Radiopersoonlikheid Mark Pilgrim het in ‘n onlangse plasing op sosiale media vertel hoe uitgeput sy liggaam is.

Longkanker is verlede jaar by die bekende radio-aanbieder, Mark Pilgrim, gediagnoseer nadat hy 33 jaar in remissie was. Pilgrim het sedert sy diagnose aanhangers en ondersteuners gereeld op hoogte gehou van hoe dit met hom gaan.

Hy het onder andere ‘n toekenning vanuit sy hospitaalbed ontvang, lees hier.

In die mees onlangse plasing sê Pilgrim dat hy baie slaap die afgelope paar dae.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel