KYK: Groot vragmotorongeluk weens slaggat

Deel hierdie storie / Share this story

SA Trucker het ‘n video gedeel van ‘n vragmotorbestuurder wat beheer verloor oor die trok nadat hy glo ‘n reuse slaggat op die pad getref het.

Volgens SA Trucker is die video Dinsdag op die R54 tussen Villiers en Vereeniging geneem.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel