Skoolbusbestuurder in die sop nadat hy op kamera vasgevang is waar hy ’n leerling aanrand, in die maag skop en uit die bus dwing

Deel hierdie storie / Share this story

Die Vrystaatse Onderwysdepartement het die aanranding by ’n Hanover Plaasskool veroordeel.

Dit volg nadat ’n video op sosiale media versprei is van ’n 17-jarige graad 12-leerder wat deur ’n 56-jarige skoolvervoerbusbestuurder op Maandag, 30 Januarie 2023, aangerand is.

Lees meer hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.