Drie slaapkamer huis te koop in El Toro Park

Deel hierdie storie / Share this story

Die drie slaapkamer huis sal drie en-suite badkamers hê, met ‘n oopplan kombuis leefarea en eetkamer.

Dit sal ook naby aan die hospitaal, skole en ‘n winkelsentrum wees.

Elf grond en eerste vloer-eenhede word beplan. Jy kan kies of jy bo of onder wil koop.

Kontak Madelein by 083 995 5799 of Heine by 082 945 2759.

*ADVERTENSIE

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel