Leerling sterf onverwags by Hoërskool Northcliff

Deel hierdie storie / Share this story

’n Leerling by Hoërskool Northcliff het Maandag gesterf nadat sy glo op die sportveld inmekaargesak het.

‘n Woordvoerder van die Gautengse onderwysdepartement het die voorval bevestig en aan Times LIVE gesê hulle wag vir ’n formele verslag.

 Die meisie was glo besig om krieket te speel toe sy inmekaarsak.

Bronne: Times LIVE, Sowetan LIVE, VN Explorer, 15 Minute News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Meisie (17) pleeg selfdood, glo geboelie