Henbase Lodge reik verklaring uit

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT het onlangs berig dat die stof nie rondom Willem Kruger se dood wil gaan lê nie.

Publikasies en sosiale media wemel oor Willem se dood.

Die verslag van die nadoodse ondersoek word nog afgewag.

Henbase Lodge, waar Kruger se liggaam in sy bakkie in die Vaalrivier gevind is, het ‘n verklaring uitgereik.

Die verklaring is deur Elsje Uys op hul sosiale media geplaas.

Lees dit hier:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.