Beurtkrag opgestoot na fase 5 en 6

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het nou net aangekondig dat fase 5 beurtkrag 12:00 sal begin tot 21:00 vanaand. Daarna sal fase 6 beurtkrag van krag wees tot 05:00.

Fase 5-beurtkrag sal dan weer vanaf 05:00 Woensdag voortgaan tot verdere kennisgewing.

Eskom het gesê die beurtkrag is nodig omdat ses krageenhede gebreek het in die laaste 24 uur.

Bronne: Twitter, My Broadband

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Hooggeregshof hoor Gerhard Ackerman wou glo selfdood pleeg