36 000 pasiënte wag vir operasie in Gautengse hospitale

Deel hierdie storie / Share this story

Jack Bloom, Gauteng se DA-woordvoerder vir gesondheid, het Dinsdag onthul dat ’n verstommende 36 237 pasiënte op die waglyste vir operasies in Gautengse openbare hospitale is, met ’n wagtydperk van tot vyf jaar vir sommige soorte operasies.

Lees meer hier.