KYK: Dogter ry glo haar stiefpa dood nadat hy haar ma na bewering verkrag, aanrand

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Grafiese video wat die ronde op sosiale media doen, wys na bewering hoe ‘n dogter haar stiefpa omry, nadat hy haar ma glo verkrag en aangerand het.

Die video en inligting is verskaf deur die Onafhanklike Forensiese Ondersoekeenheid.