Paramedici van Emer-G-Med in Durban, KwaZulu-Natal was gisteroggend 09:00 in ‘n ernstige ongeluk op die M19 betrokke.
Emer-G-Med sê die ambulans was op pad na ‘n noodgeval toe die ongeluk plaasvind.
“We woud like to express our heartfelt gratitude to the various support services who attended to our team on scene.”
Denzil Govender van Ground Zero Search and Rescue sê die ongeluk waarin die ambulans gerol het, was op die M19 in ‘n westelike rigting voor Dunkeld, onder die brug. Hulle was op pad na ‘n ander voertuig wat gerol het.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



