Die 22-jarige Luan Nel is volgens Thabo Covane, polisiewoordvoerder, Saterdagmiddag om 12:45 deur veiligheidswagte dood in die parkeerarea van die Mimosa-winkelsentrum in Bloemfontein aangetref, etlike ure nadat hy in ‘n motorongeluk betrokke was.