Top 5 Boere – Wie is jou gunsteling?

Deel hierdie storie / Share this story

Marciel Hopkins, aanbieder van Boer Soek ‘n Vrou, seisoen 15, het gister die Top 5 boere van die program op haar Facebookblad aangekondig.

Sy sê 6 000 kilometer is in 12 dae afgelê om briewe en pakkies by die geliefde boere te kry.

Hierdie boere is Kaapstad toe om hul voornemende geliefdes te ontmoet met die hoop om uiteindelik hul ideale droomvrou te ontmoet.

Hier is hulle:

Boer Louis B Foto Marciel Hopkins Facebook-blad
Boer Hennie Foto Marciel Hopkins Facebook-blad
Boer Louis M Foto Marciel Hopkins Facebook-blad
Boer Philru Foto Marciel Hopkins Facebook-blad
Boer Francois Foto Marciel Hopkins Facebook-blad

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.