PAS BEKEND | EFF betoog volgende maand oor kragkrisis, Ramaphosa se bedanking

Deel hierdie storie / Share this story

EFF-leier Julius Malema het vandag gesê dié politieke party sal die land op 20 Maart tot stilstand bring om die einde aan beurtkrag en die bedanking van president Cyril Ramaphosa te eis. – AfriNUUS