Eskom het aangekondig fase 5-beurtkrag sal Donderdagoggend 05:00 begin. Dit sal na verwagting tot Sondagmiddag voortduur.
Eskom het gevra dat mense versigtig sal wees met hulle elektrisiteitsverbruik.
Bronne: eNCA, The Citizen, ECR
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Man wat glo kinderseksring bestuur aangekla van poging tot moord



