ANC-parlementslid se vrou doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie op Beaufort-Wes is op soek na drie verdagtes wat ANC-parlementslid Edward Njadu se vrou doodgeskiet het.

Die verdagtes het glo Sondag by die slagoffer se huis aangekom, ’n bespreking gehad en Lydia Njadu geskiet en gevlug. Sy het verskeie skietwonde gehad en is later op die toneel dood verklaar.

Bronne: IOL, SABC News, Connect Radio

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: ANC-parlementslid sê hy sal met polisie saamwerk om regte moordenaar te vang