Vrystaatse man (39) glo deur skare vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

’n Man (39) is glo Maandag deur ’n skare vermoor in die Itobale-gebied in Bethlehem.

Altesaam 17 mense is in aanhouding geneem vir ondervraging. Sewe is in hegtenis geneem vir openbare geweld.

Die man is op die toneel dood verklaar.

Bronne: Times LIVE, VN Explorer, Scoopnest

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Hittesterftes – departement stel voor plaaswerkers werk laat of vroegoggend