Skokkend: Video wys driedubbele moord

Deel hierdie storie / Share this story

Nie vir sensitiewe lesers nie!

Ian Cameron van Action SA het ongeveer 17 uur gelede die video van ‘n driedubbele moord wat Sondag plaasgevind het, op sosiale media gedeel.

Hy het die video geplaas soos wat hy dit ontvang het.

In die video kan gesien word hoe drie vermeende verdagtes slagoffers in ‘n voertuig oorval en hulle skiet.

Cameron het soos volg geplaas:

WARNING GRAPHIC VIDEO💢 As received-

CCTV footage showing the triple murder in Gugulethu, Cape Town, early on Sunday evening (yesterday). Multiple shots, they fled in other vehicle. Forms part of over 43 shooting incidents in the Cape Flats this weekend.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.