Nelson Mandelabaai se damme het opgedroog. Die hoofdam, wat meeste van die water verskaf, is gesluit omdat dit op so ‘n lae vlak is.
Al die damme saam het net 14% kapasiteit.
Die burgemeester pleit by inwoners om hulle deel te doen om water spaarsamig te gebruik.
Bronne: eNCA, VN Explorer, All Africa
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



