Laboratorium-bevestigde masels-gevalle nou 382

Deel hierdie storie / Share this story

Daar is tans 382 bevestigde gevalle van die masels-uitbraak in Suid-Afrika.

Hierdie gevalle is deur laboratoriumtoetsing bevestig.

NIOS het die nuutste getalle gister vrygestel.

Provinsiale aanmeldings lyk soos volg:

Noordwes: 125 gevale

Limpopo: 145 gevalle

Mpumalanga: 79 gevalle

Gauteng: 18 gevalle

Vrystaat: 15 gevalle

Die simptome om voor uit te kyk, is:

Hoë koors

Uitslag

Loopneus

Wit kolle in die mond

Pienk oë

Intussen het die Gauteng- provinsie departement van gesondheid reeds duisende kinders gevaksineer in ‘n uitreikingsprogram wat geloods is.

Lees meer hier:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.