KYK: Video van Sheba oomblikke voor sy geskiet is

Deel hierdie storie / Share this story

Sheba, die tier wat sedert Saterdag gesoek is nadat sy uit haar hok gekom het omdat die drade geknip was, Woensdagoggend vroeg uitgesit.

Daar was inligting ontvang dat Sheba op die plaas was, ongeveer twee kilometer van waar sy laas gewaar is.

Omdat families op die plaas woon en Sheba ‘n troeteldier aangeval het, is die besluit geneem om haar uit te sit.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel