Priyasha Naidoo van Westville Girls High het gister ‘n ontbyt saam met die minister van basiese onderwys bygewoon. Sy is een van die toppresteerders in die land!
As jy jou skool se top 10 op FiND iT wil plaas, stuur ‘n e-pos aan [email protected].