Man wat na bewering vriend voor vrou doodslaan se saak uitgestel

Deel hierdie storie / Share this story

Sean Swart het Maandag 16 Januarie 2023 in die Groblersdal-landdroshof voorgekom in die moordsaak teen hom nadat hy na bewering sy “vriend” Nardus Blokland doodgeslaan het.

Hy is gearresteer en op R15 000 borg vrygelaat.

Die saak is tot 27 Maart 2023 uitgestel.

Swart bly op borg.

Lees ook hier:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.