Kyk: Klein grootman

Deel hierdie storie / Share this story
Sou jy die kleuter gelos het om aan te hou was?

@.thenewwave se se gedeelde TikTok-video op sosiale media wys ‘n oulike klein seuntjie wat skottelgoed was.

Op ‘n mooi manier vra hy vinnig waarom daar op hom gepik word.

Die vrou in die video, vir wie hy baie respek betoon, wys hom op die water op die vloer.

Hy antwoord met ‘n traak-my-nie-agtige houding dat sy darem skoene aan het.

Dink jy nie dit is te dierbaar nie?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.