’n 43-jarige man wat op parool was nadat hy 18 jaar tronkstraf opgelê is vir besigheidsrooftogte en kapings, is weer gearresteer.
Die man is in hegtenis geneem vir OTM-bomaanvalle, kapings en besigheidsrooftogte. Hy is Woensdag by sy vriendin se huis gearresteer.
Gesteelde eiendom, asook ’n vuurwapen en ammunisie, is in die huis gevind.
Bronne: IOL, African News Agency, VN Explorer
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Rowers teiken vulstasie



