’n Ysbeer het twee mense in Wales, Alaska, doodgemaak nadat dit hulle rondgejaag het. Die slagoffers was glo ’n vrou en ’n jong man.
Nadat die ysbeer die man en vrou aangeval het, het ’n inwoner die beer doodgeskiet.
Die polisie het gesê die saak sal ondersoek word wanneer die weer beter is en hulle daar kan uitkom.
Bronne: News 360, CBS News, Sky News
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: ‘Om ongedokumenteerde kinders uit skool te hou, is onwettig’ sê prokureur



