Polisie ondersoek dood van man tydens klopjag

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie het gesê die voorval waarin ’n man inmekaargestort het tydens ’n klopjag in Johannesburg sal ondersoek word.

Die slagoffer, ’n 28-jarige Tanzaniër, se dood het gelei tot ’n optog in die stadskern, met mense wat sê die polisie het hom doodgemaak.

’n Inwoner van die gebou waar die man dood is, wat na hom verwys as sy broer, sê die man het na sy ma geroep tot hy sy laaste asem uitgeblaas het.

Bronne: EWN, IOL

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Drie dood in massaskietery