Sheba die tier is by ‘n watergat gewaar, waar vleis vir haar uitgesit was. Sy het van die vleis gevat en weer weggehardloop.
Termiese beelde het gewys dat sy in die area is.
Die hoop is dat sy binnekort gekry sal word.
Lees ook hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



