Mathew reeds 12 dae vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Mathew Kyle Smit (22) is op 5 Januarie 2023 laas in die Kaapstadse middestad gesien.

Hy was geklee in ‘n blou baadjie, swart denimbroek en swart skoene.

Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met Kaapstad-Sentraal SAPD by 021 467 8007 of Missing Chidren South Africa by 072 647 7464 kontak maak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.