Jeremy Renner glo ‘erger beseer as wat enigiemand weet’

Deel hierdie storie / Share this story

Jeremy Renner, die Amerikaanse akteur, is glo “erger beseer as wat enigiemand weet” volgens een van sy vriende.

Die vriend het in ’n onderhoud gesê Renner gaan nog operasies moet ondergaan en dat hy amper doodgebloei het nadat hy op Nuwejaarsdag buite sy huis deur ’n sneeuploeg raakgery is.

Ander bronne het gesê Renner vaar goed ten spyte van die baie pynmedikasie wat hy moet neem.

Bronne: BANG Showbiz, Mirror, NY Post

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Islam-militante ontvoer ongeveer 50 vrouens