Vyf luukse eiendomme wat verbind is met wanbestede Lotery-toekennings is deur die Batebeslagleggingseenheid gevries.
Hierdie luukse herehuis op die berg in Kaapstad met ‘n pragtige uitsig oor Simonstad en Valsbaai is betaal met Lotto-geld wat bedoel is om toilette vir skole in die Oos-Kaap te bou.



