Elvis Presley se Graceland-herehuis sal aan sy kleindogters bemaak word.
Na die dood van Elvis se dogter Lisa Marie Presley is die Graceland-eiendom in ’n fonds gesit vir Lisa Marie se dogters.
Lisa Marie, wat Donderdag oorlede is, sal glo ter ruste gelê word langs haar pa by Graceland.
Bronne: BANG Showbiz, Mirror, People
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



