Vliegtuigongeluk in Nepal – 68 dood, vier vermis

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Vliegtuig op pad na ’n Nepalese toeristedorpie het Sondag in ’n kloof neergestort toe dit probeer land het.

Minstens 68 van die 72 passasiers is oorlede en vier mense is vermis.

Reddingsbeamptes het gesê die kans om oorlewendes te kry, is skraal.

Albei swartkissies (black boxes) is gevind.

Bronne: Euronews, Yahoo News, The Guardian

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Katolieke priester brand dood