Kyk: Steve nooi jou om saam te skinder

Deel hierdie storie / Share this story

Steve Hofmeyr nooi jou om saam met hom te skinder wanneer hy sy mening oor Harry en Meghan en vele meer in sy nuutste video-boodskap uitspreek..

“Ek wil skinder oor Harry & Meghan, oor Afrikaanse sangers en Suid Afrikaanse belastingbetalers en Eskom.”

“As ek in hierdie video praat van counter-culture, praat ek van die heersende “kultuur” wat op ons afgesmeer word.”

Hy herinner darem dat hy kwaai is omdat dit die laaste van sy vakansie is.

Praat gerus saam.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.