American Idol sanger CJ Harris sterf

Deel hierdie storie / Share this story

CJ Harris (31) wat aan American Idol deelgeneem het in 2014 is Sondag onverwags oorlede.

CJ Harris is Sondag na ‘n hospitaal geneem nadat hy glo ’n hartaanval gehad het.

Hy is later dood verklaar. Die lykskouer het sy dood bevestig en gesê dit lyk of hy aan natuurlike oorsake gesterf het.

Bronne: BANG Showbiz, CBS News, NBC News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Pa dood toe hy kleuter probeer red