Ramaphosa kanselleer werksbesoek oor energiekrisis

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa gaan vanweë die dringende energiekrisis in Suid-Afrika nie die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) in Davos bywoon nie.

Vincent Magwenya, presidensiële woordvoerder, sê: “Currently the President is convening a meeting with leaders of political parties represented in parliament, NECCOM (National Energy Crisis Committee) and the Eskom board.”

Verdere inligtingsessies sal met sleutelrolspelers plaasvind.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.