Ramaphosa-Zuma-saak gaan Maandag voort

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa gaan eers Maandag 16 Januarie uitvind of Jacob Zuma se saak teen hom sal voortgaan.

Die hooggeregshof in Johannesburg het Ramaphosa se dringende aansoek om ’n interdik teen Zuma te kry op 12 Januarie aangehoor. Ramaphosa wil ’n bevel hê om Zuma se privaat vervolgingsbod te blokkeer.

Ramaphosa se prokureur het gesê as hy krimineel aangekla word, geld die ANC se opsystaanreël, Zuma se prokureur het gesê selfs al word hy nie aangekla nie, geld die reël steeds.

Bronne: eNCA, The Citizen, Jacaranda FM

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Ramaphosa soek interdik teen Zuma