Slang in leerlinge se middagmaal

Deel hierdie storie / Share this story

Leerlinge van ’n skool in Birbhum moes gehospitaliseer word nadat hulle by die skool lensies geëet het wat in ’n pan saam met ’n klein slang gaargemaak is. Die skoolkok het ‘n slang by die lensies gevind.

 Verskeie leerling van die Primêre Skool Mandalpur in Dheka, Indië, is na ‘n hospitaal gehaas nadat hulle siek gevoel het nadat hulle hul middagmaal geëet het.

Die leerlinge is almal later uit die hospitaal ontslaan.

Bronne: Ghanamma, 247News, VN Explorer, Talk of The Town

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Ramaphosa soek interdik teen Zuma