Onderwysers moet op uitkyk wees vir masels

Deel hierdie storie / Share this story

Met die skole in die binneland wat besig is om oop te maak, het gesondheidsorganisasies gewaarsku dat onderwysers op die uitkyk moet wees vir leerlinge wat masels het.

Volgens die NICD is daar ’n uitbraak van masels in vyf provinsies.

Simptome sluit koors, ‘n uitslag, ‘n hoes, rooi oë en ’n loopneus in.

Bronne: EWN, Daily Maverick

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Masels – wees op die uitkyk vir dié simptome