Inwoners van Vosman steek ses voertuie aan die brand weens woede oor kragonderbrekings

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie is op ’n hoë gereedheidsgrondslag in-en-om Vosman naby Witbank na ’n voorval gister waarin vier vragmotors en twee bakkies aan die brand gesteek is.

Talle ander voertuie is glo ook beskadig toe sommige lede van die gemeenskap verbygaande voertuie met klippe bestook het.

Lees meer hier.