SASSA misluk steeds sy begunstigdes – DA

Deel hierdie storie / Share this story

Die Demokratiese Alliansie het bevestig dat dit steeds vir die derde agtereenvolgende maand oorval word deur oproepe van maatskaplike toelae-begunstigdes wie se toelaes nie betaal is nie.

Dít nadat die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) en Postbank verklarings uitgereik het om te sê die foute sal opgelos word.

Lees meer hier.