Koronavirusbevelsraad vergader Dinsdag oor die nuwe Covid-19-variant

Deel hierdie storie / Share this story

Kom Covid-19-inperkingsmaatreëls dalk terug?

President Cyril Ramaphosa het Maandag by ‘n nuuskonferensie bevestig dat die koronavirusbevelsraad Dinsdag sal vergader oor die nuwe, hoogs aansteeklike Covid-19-variant, XBB.1.15, wat in Suid-Afrika geïdentifiseer is.

Lees meer hier.