Jason Botha (21) wat laas op 31 Desember 2022 om 18:00 in Rhino Park, Boschkop, gesien was en as vermis aangemeld is, is dood gevind.
Sy liggaam is deur sy ma in ‘n dam op hul plaas gevind.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



