Kyk: Man bekoor met Gé Korsten-treffer in mall

Deel hierdie storie / Share this story

Jaco Bester, ‘n boer van Brits in Noordwes, het hierdie video op sy Facebook-blad geplaas.

Die video is intussen wyd op sosiale media gedeel.

As daar na die byskrif by die video gekyk word, lyk of dit in Umhlanga Mall geneem is.

Speel beoordelaar en laat die man in die kommentaar weet wat jy van sy sang dink.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.