Nuusflits: Die dodetal in Boksburg-ontploffing styg tot 37

Deel hierdie storie / Share this story

Die dodetal in die gastenkwa-ontploffing van 24 Desember 2022 in Boksburg het tot 37 gestyg.

Pnyaza Lesufi, premier van Gauteng, het gesê 12 van die oorledenes was aan die Tambo-gedenkhospitaal verwant.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.