Negentien polisiebeamptes is tussen April en Desember 2022 in die uitvoering van hul pligte vermoor.
Genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, het voortgesette aanvalle teen die mans en vroue in die polisie veroordeel.
Hy het ’n beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om die moord op polisiebeamptes as hoogverraad te verklaar.
Bronne: eNCA, OFM
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Polisie loods mannejag na gewapende roof op Graskop



