Liggaamsdele, vermoedelik van persone wat omgekom het in die onlangse ontploffing van ‘n gastenkwa in Boksburg, is rondom die toneel waar die tragedie hom afgespeel het, gevind. Die gebied rondom die area is tans afgesper .
Daar vind ‘n deursoeking (sweeping) deur die polisie se honde-eenheid en soek-en-reddingseenhede plaas.
Bron: Paramedics, SAPS and Firefighters South Africa
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



